Woordeskat
Arabies – Byvoeglike naamwoorde Oefening
jaarliks
die jaarlikse toename
ideaal
die ideale liggaamsgewig
warm
die warm kaggelvuur
werklik
‘n werklike triomf
onwettig
die onwettige dwelmhandel
krom
die krom straat
skoon
skoon wasgoed
aldaags
die aldaagse bad
ryk
‘n ryke vrou
direk
‘n direkte treffer
sleg
‘n slegte dreigement