Toets 12



Datum:
Tyd spandeer aan toets::
Score:


Fri May 08, 2026

0/10

Klik op ’n woord
1. Kom u uit Amerika?
Do you come America?   See hint
2. Ek bly tuis. / Ek bly by die huis.
I’m at home   See hint
3. Ons gaan woonkamer toe.
We are going to the living   See hint
4. Ek is jammer, môre pas my nie.
I’m sorry, I make it tomorrow   See hint
5. Ek wil graag ’n glas rooiwyn hê.
I’d like a glass of red   See hint
6. Hoeveel kos ’n kaartjie?
How much does a cost?   See hint
7. Is die museum Donderdae oop?
Is the museum open on ?   See hint
8. Kan mens ’n branderplank huur?
one rent a surfboard?   See hint
9. Ek eet nie eiers nie.
I eat eggs   See hint
10. Die supermark is reeds toe.
The supermarket is already   See hint